top of page
Create Your First Project
Start adding your projects to your portfolio. Click on "Manage Projects" to get started
Gold ideas
Gold is always fashionable - come and create your own customized necklace or bracelet at our stall in Stilbaai.
Elke stuk is sorgvuldig saamgestel met ‘n verskeidenheid oulike en betekenisvolle charms – van kruise en pêrels tot koffie koppies, blommetjies en selfs klein vliegtuie ✈️🌼☕
🔸 Goue skakels van hoë gehalte
🔸 Trendy en modern design
🔸 Perfek vir daaglikse dra of spesiale geleenthede
🔸 Elke stuk is uniek – geen twee is presies dieselfde nie
💫 Maak dit persoonlik! Kies jou eie charms of koop ‘n klaar saamgestelde stuk.
🎁 Ideaal as ‘n geskenk vir iemand spesiaal… of vir jouself




bottom of page


